Hoërskool Adamantia
 
Adelaar

Die Adelaar is die skoolkoerant aan die leerders deur die leerders met nuus van alles en nog wat.  Dit verskyn in Junie en November.  Die redaksielede woon deur die jaar ’n fotografie- en koerantkursus by.  Ons poog om van alles wat in die skool gebeur , te berig.