Hoërskool Adamantia
 
Debat

Adamantia bied debat aan vir leerders in graad 8 tot 12.  Die meeste kompetisies geld slegs vir graad 10 tot 12, maar in graad 8 en 9 word die fondasies gelê.  Debat verskil van redenaars in die opsig dat dit ‘n onderwerp behels wat beredeneer word deur twee spanne onderskeidelik vir en teen die onderwerp .