Hoërskool Adamantia
 
VCSV

VCSV  vind op Woensdae in gleufperiodes plaas. Massabyeenkomste waar die hele skool bymekaarkom word deur Quintin Kellerman georganiseer. Hy reël elke keer `n ander spreker vir die leerders.  Die doel van die byeenkoms is om leerders wat nie die kringgroepe wil bywoon nie ook op `n manier te raak met die woord van God.